Word n Borg Van Oppi Dorp Fees
Ons bied 5 verskillende borgskappakkette om van te kies!
PAKKET SLUIT DIE VOLGENDE IN:
- 30 sekonde videoklip op ons groot skerms (x1)
- Logo op alle bemarkingsmateriaal
- Erkenning deur die seremoniemeester tydens die fees
- 2 Gratis toegangskaartjies
PAKKET SLUIT DIE VOLGENDE IN:
- 30 sekonde videoklip op ons groot skerms (x1)
- Logo op alle bemarkingsmateriaal
- Versperringsbaniere (x4)
- Erkenning deur die seremoniemeester tydens die fees
- 4 Gratis toegangskaartjies
PAKKET SLUIT DIE VOLGENDE IN:
- 30 sekonde videoklip op ons groot skerms (x1)
- Logo op alle bemarkingsmateriaal
- Versperringsbaniere (x8)
- Uitstalruimte by die fees (x2)
- Sharkfin-/Teleskopiese baniere (x8)
- Erkenning deur die seremoniemeester tydens die fees
- 8 Gratis toegangskaartjies
LAAI ONS BORG VORMS HIER AF
HOEKOM OPPI DORP FEES BORG?
Groot Handelsmerkblootstelling
Plaas u handelsmerk voor duisende betrokke feesgangers.
Direkte Kliëntebetrokkenheid
Skakel persoonlik met u teikenmark deur betekenisvolle betrokkenheid tydens die fees.
Positiewe Handelsmerkassosiasie
Verbind u handelsmerk met 'n dinamiese, betroubare en gesinsvriendelike feeservaring.
Media- en Sosiale Media Blootstelling
Geniet waardevolle blootstelling deur ons bemarking, media en sosiale mediaplatforms.
Geleenthede vir Aktiverings
Skep onvergeetlike handelsmerkervarings deur promosies, uitstallings en interaktiewe aktiverings.
Kry jou Kaartjies Vandag!
Kaartjies is maklik aanlyn beskikbaar via Quicket. Daar is verskeie opsies, insluitend naweek kaartjies en VIP Tent kaartjies.
Die daaglikse kaartjiepryse is as volg: Volwassenes betaal R350.00 per persoon, en kinders onder 12 jaar betaal R250.00 per persoon. Pensionarisse kan die fees bywoon vir R200.00 per persoon, en kinders onder 5 jaar kom heeltemal gratis in. Druk op die “Koop op Quicket” knoppie om jou plek te bespreek.
Ons Borge:



















Oppi Dorp Fees word met trots geborg deur hierdie besighede.
Stel u belang om n borg te word vir die fees. Sluit aan nou!