BRONKHORSTSPRUIT SE GROOTSTE AFRIKAANSE MUSIEKFEES

DIE FEESMET LEKKER MENSEMET LEKKER KOSMET LEKKER VIBESWAAR JY WILL WEESVAN DIE JAAR

Sluit by ons aan vir twee dae van onvergeetlike vermaak, top Afrikaanse kunstenaars, boeresport, stalletjies, en hope pret vir die hele familie.

DIE FEESMET LEKKER MENSEMET LEKKER KOSMET LEKKER VIBESWAAR JY WILL WEESVAN DIE JAAR

00 Days
00 Hours
00 Minutes
01 Seconds

FRANJA DU PLESSIS

LIEZEL PIETERS

GERHARD STEYN

EARLY B

RIAAN BENADE

JUAN BOUCHER

DANNY SMOKE

FATMAN

DIRK VD WESTHUIZEN

BLACKBYRD BAND

RICUS NEL

BERNICE WEST

BARTO SWIEGERS

DEMI LEE MOORE

KURT DARREN

JUANITA DU PLESSIS

SNOTKOP

KAREN ZOID

JAKKALS VIBES

Welkom by Oppi Dorp Fees

Die Oppi Dorp Fees het sy eerste verskyning gemaak in 2011 by Die Draai in Bronkhorstspruit. Na 14 jaar het ons besluit om die fees terug te bring en vanaf 2025 dit ‘n jaarlikse instelling te maak in Bronkhorstspruit. Die 2-dae fees is geskik vir die hele familie, so Oupa en Ouma is meer as welkom om saam te kom! Ons bied ook veilige parkeerareas vir alle feesgangers met gewapende sekuriteitsbeamptes op die terrein. Elke jaar gaan ‘n persentasie van ons winste na twee of meer nie-winsgewende organisasies toe om die gemeenskap te ondersteun.

Top Kunstenaars

Geniet optredes van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars soos Riaan Benadé, Kurt Darren, en Karen Zoid.

Sang Kompetisie

Moenie hierdie jaar se sang kompetisie misloop nie. 1ste plek wen R10 000

Stalletjies & Vermaak

'n Wye verskeidenheid kos, kuns, biertuine en 'n hele karnaval vir die jongspan.

Naweek Program & Aktiwiteite

Twee dae propvol aksie wag op jou. Van die oomblik wat die hekke oopmaak tot die laaste rondtes, is daar iets vir almal.

Vrydag 30 Oktober

Optredes sluit in: Franja Du Plessis, Gerhard Steyn, Early B, Riaan Benadé, en Juan Boucher.

Saterdag 31 Oktober

Optredes sluit in: Danny Smoke, Fatman, Dirk vd Westhuizen, Ricus Nel, Bernice West, Demi Lee Moore, Kurt Darren, Juanita Du Plessis, Snotkop, en Karen Zoid.

Regdeur die Naweek

Talle kindervermaak vir die jongspan, insluitend 'n hele karnaval, sowel as boeresport en verskeie kompetisies.

AFRIKAANSE MUSIEK

BOERESPORT

KOS STALLETJIES

BIERTUIN

KINDERVERMAAK

SANG KOMPETISIE

Kry jou Kaartjies Vandag!

Kaartjies is maklik aanlyn beskikbaar via Quicket. Daar is verskeie opsies, insluitend naweek kaartjies en VIP Tent kaartjies.
 
Die daaglikse kaartjiepryse is as volg: Volwassenes betaal R350.00 per persoon, en kinders onder 12 jaar betaal R250.00 per persoon. Pensionarisse kan die fees bywoon vir R200.00 per persoon, en kinders onder 5 jaar kom heeltemal gratis in. Druk op die “Koop op Quicket” knoppie om jou plek te bespreek.

Kaartjies word slegs verkoop deur

Vrydag se Kunstenaars

Saterdag se Kunstenaars

Die Fees Waar Jy will wees

DIE GROOTSTE AFRIKAANSE MUSIEK FEES IN BRONKHORSTSPRUIT IS UITEINDELIK HIER!!

Top Kunstenaars
0
Ure van Musiek
0 +
Stalletjies
0 +
Dae van pret
0

Ons Borge:

Oppi Dorp Fees word met trots geborg deur hierdie besighede.

Stel u belang om n borg te word vir die fees. Sluit aan nou!

Kies Jou Kaartjie

Word Deel van Oppi Dorp Fees

Word n Fees Borg

Deur Oppi-Dorp Fees 2026 te borg, kry u handelsmerk direkte blootstelling en die geleentheid om persoonlik met ‘n betrokke gehoor in ‘n ontspanne, energieke feesatmosfeer te skakel.

Verskeie borgskapgeleenthede is beskikbaar, met pasgemaakte pakkette wat volgens u handelsmerk en bemarkingsdoelwitte saamgestel kan word.

Stalletjies

Beperkte Staan Plekke (5m x 5m) vanaf R2500 P/Naweek.

Verblyf

Ons Bied ‘n Weie Verskeidenheid Van Self-Sorg Akkommodasie Opsies Aan In En Rondom Bronkhorstspruit Area Teen Bekostigbare Pryse Vir Fees Gangers Asook Uitstallers.

Enige Navrae?

Vir Meer Inligting Rakende Die Fees Kontak Ons Gerus Hieronder. Indien Jy Ander Navrae Het Kan Jy Een Van Die Opsies Onderaand Die Blad Kies. Ons Kom So Gou As Moontlik Terug Na Jou Toe!