Stalletjies
Ons Bied ‘n Weie Verskeidenheid Van Stalletjies Aan Elke Jaar Waar Elke Uitstaller Sy Eie Unieke Items Of Verversings Uitstal.
Elke Stalletjie Aansoek Word Deeglik Nagegaan Om Duplikate Te Vermy Om Almal ‘n Geleendheid Te Gee Op Verkope.
Fees Terrein Uitleg 2026
Stalletjie Uitleg 2026
WAT ELKE UITSTALLER MOET WEET
- Maak seker dat die aansoekvorm deeglik en korrek ingevul en geteken is en al U items duidelik sigbaar is.
- Indien U 'n kos stalletjie het moet U asb die R638 aansoekvorm hieronder ook aflaai en invul.
- Daar is ook 'n kontrolelys wat U kan volg om seker te maak U stuur al die korrekte dokumentasie saam.
- Aansoekvorm moet per e-pos gestuur word na vendors@oppidorpfees.co.za
- Sodra U aansoekvorm ontvang en aanvaar is, sal U 'n kwotasie (met verwysing nommer op) ontvang vir betaling.
- Maak asb seker die regte verwysings nommer word gebruik wanneer betaling gemaak word.
- Sodra volle betaling ontvang is sal U 'n faktuur ontvang om U plek te bevestig.
- Sluitings datum vir aansoeke is 31 Julie 2026, en geen aansoeke word na dit aanvaar nie.
- Na die aansoeke gesluit het sal alle goedgekeurde stalletjies 'n e-pos ontvang waar meer inligting deur gegee sal word.
- Geen kanselasies word aanvaar nadat betalings ontvang is nie, en ons doen ook geen terugbetalings nie.
LAAI ONS UITSTALLER AANSOEKVORM HIER AF
VIR AL ONS KOS STALLETJIES
Die volgende dokumente moet ingevul word indien jy n kos stalletjie by Oppi Dorp aanbied:
- Application For a Certificate Of Acceptability For Food Premises
- Requirements That Must Be Submitted With Application
- Health Department Approved Tariffs 2025-2026
- Food Handlers Training Application Form 2025-2026
- Health Rules & Regulations Form
LAAI AF DOKUMENTE VIR KOS STALLETJIE:
FEES STALLETJIES INLIGTING
Oplsaan Tye
28-29 Oktober 2026
09:00vm - 05:00nm
(Met Voertuie)
30 Oktober 2026
09:00vm - 12:00nm
(Met Voertuie)
12:00nm - 02:00nm
(Sonder Voertuie)
Fees Tye
Algemene Stalletjies:
29 Oktober 2026
03:00nm - 09:00nm
30 Oktober 2026
10:00vm - 09:00nm
VIP Stalletjies:
29 Oktober 2026
03:00nm - 11:00nm
30 Oktober 2026
10:00vm - 11:00nm
Afslaan Tye
30-31 Oktober 2026
09:00nm - 10:00nm
(Sonder Voertuie)
10:00nm - 11:00nm
(Met Voertuie)
01 November 2026
08:00vm - 12:00nm
(Met Voertuie)