Ons Bied ‘n Weie Verskeidenheid Van Stalletjies Aan Elke Jaar Waar Elke Uitstaller Sy Eie Unieke Items Of Verversings Uitstal.

 

Elke Stalletjie Aansoek Word Deeglik Nagegaan Om Duplikate Te Vermy Om Almal ‘n Geleendheid Te Gee Op Verkope.

Fees Terrein Uitleg 2026

Stalletjie Uitleg 2026

WAT ELKE UITSTALLER MOET WEET

LAAI ONS UITSTALLER AANSOEKVORM HIER AF

VIR AL ONS KOS STALLETJIES

Die volgende dokumente moet ingevul word indien jy n kos stalletjie by Oppi Dorp aanbied:

LAAI AF DOKUMENTE VIR KOS STALLETJIE:

FEES STALLETJIES INLIGTING

Oplsaan Tye

28-29 Oktober 2026

09:00vm - 05:00nm
(Met Voertuie)

30 Oktober 2026

09:00vm - 12:00nm
(Met Voertuie)

12:00nm - 02:00nm
(Sonder Voertuie)

Fees Tye

Algemene Stalletjies:

29 Oktober 2026

03:00nm - 09:00nm

30 Oktober 2026

10:00vm - 09:00nm

VIP Stalletjies:

29 Oktober 2026

03:00nm - 11:00nm

30 Oktober 2026

10:00vm - 11:00nm

Afslaan Tye

30-31 Oktober 2026

09:00nm - 10:00nm
(Sonder Voertuie)

10:00nm - 11:00nm
(Met Voertuie)

01 November 2026

08:00vm - 12:00nm
(Met Voertuie)