Ons Bied 'n Weie Verskeidenheid Van Stalletjies Aan Elke Jaar Waar Elke Uitstaller Sy Eie Unieke Items Of Verversings Uitstal.
Elke Stalletjie Aansoek Word Deeglik Nagegaan Om Duplikate Te Vermy Om Almal 'n Geleendheid Te Gee Op Verkope.
28-29 Oktober 2026
09:00vm - 05:00nm
(Met Voertuie)
30 Oktober 2026
09:00vm - 12:00nm
(Met Voertuie)
12:00nm - 02:00nm
(Sonder Voertuie)
Algemene Stalletjies:
29 Oktober 2026:
03:00nm - 09:00nm
30 Oktober 2026:
10:00vm - 09:00nm
VIP Stalletjies:
29 Oktober 2026:
03:00nm - 11:00nm
30 Oktober 2026:
10:00vm - 11:00nm
30-31 Oktober 2026
09:00nm - 10:00nm
(Sonder Voertuie)
10:00nm - 11:00nm
(Met Voertuie)
01 November 2026
08:00vm - 12:00nm
(Met Voertuie)
FEES TERREIN UITLEG 2026


STALLETJIE UITLEG 2026

WAT ELKE UITSTALLER MOET WEET
1. Maak seker dat die aansoekvorm deeglik en korrek ingevul en geteken is en al U items duidelik sigbaar is.
2. Indien U 'n kos stalletjie het moet U asb die R638 aansoekvorm hieronder ook aflaai en invul.
3. Daar is ook 'n kontrolelys wat U kan volg om seker te maak U stuur al die korrekte dokumentasie saam.
4. Aansoekvorm moet per e-pos gestuur word na vendors@oppidorpfees.co.za
5. Sodra U aansoekvorm ontvang en aanvaar is, sal U 'n kwotasie (met verwysing nommer op) ontvang vir betaling.
6. Maak asb seker die regte verwysings nommer word gebruik wanneer betaling gemaak word.
7. Sodra volle betaling ontvang is sal U 'n faktuur ontvang om U plek te bevestig.
8. Sluitings datum vir aansoeke is 30 September 2026, en geen aansoeke word na dit aanvaar nie.
9. Na die aansoeke gesluit het sal alle goedgekeurde stalletjies 'n e-pos ontvang waar meer inligting deur gegee sal word.
10. Geen kanselasies word aanvaar nadat betalings ontvang is nie, en ons doen ook geen terugbetalings nie.
LAAI ONS UITSTALLER AANSOEKVORM HIER AF