WELKOM BY DIE OPPI DORP FEES BLAD!

oor ons

Die Oppi Dorp Fees Het Sy Eerste Verskeining Gemaak in 2011 By Die Draai In Bronkhorstspruit (Gauteng).

 

Ons Het Na 14 Jaar Besluit Om Die "Oppi Dorp Fees" Terug Te Bring En Vanaf 2025 Dit 'n Jaarlikse Instelling Te Maak In Bronkhorstspruit.

 

Die 2-Dae Fees Bestaan Uit Boeresport, 'n Model Kompetisie, 'n Sang Kompetisie, Bier Drink Kompetisie, Wors Rolletjie Eet Kompetisie, Verskeie Stalletjies, 'n Biertuin, 'n Tee Tuin, VIP Tent, Kinder Vermaak, 'n Karnavaal & Verskeie Afrikaanse Kunstenaars Wat Optree.

 

Die Fees Is Geskik vir Die Hele Familie, So Oupa En Ouma Is Meer As Welkom Om Saam Te Kom!

 

Ons Bied Ook Veilige Parkeer Areas Vir Alle Fees Gangers Met Gewapende Sekuriteitsbeamptes Op Die Terrein.

 

Elke Jaar Gaan 'n Persentasie Van Ons Winste Na Twee Of Meer Nie-Winsgewende Organisasies Toe Om Die Gemeenskap Te Ondersteun.

die fees waar jy wil wees!!